Direktoraat van Spesiale Operasies

Kenteken van die Skerpioene.

Die Direktoraat van Spesiale Operasies, ook genoem die DSO of Skerpioene was 'n multidisiplinêre agentskap wat georganiseerde misdaad en korrupsie vervolg het. Die Skerpioene is op 12 Januarie 2001 deur die ANC-regering van Suid-Afrika ingestel. Op 23 Oktober 2008 het die Nasionale Vergadering die ontbinding van die Skerpioene goedgekeur.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy